Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

die Engel wat my uit elke moontlike gevaar gered het,mag Hy die seuns seën.Dan sal my naam voortleef in hulle,en ook dié van my voorvaders Abraham en Isak.Mag die seuns vermeerder en baie word in daardie land.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:16 in konteks