Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 45:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir sy pa het hy tien donkies gestuur waarop die beste ware van Egipte gelaai was en tien donkiemerries waarop die beste koring en graan en kos gelaai was. Dit moes dien as padkos vir sy pa.

Lees volledige hoofstuk Genesis 45

Kyk Genesis 45:23 in konteks