Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 45:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef kon homself nie langer bedwing voor die mense wat hom bedien het nie. Hy het hulle almal beveel om van hom af weg te gaan, en daar was van dié wat hom gedien het, nie een by hom toe hy hom aan sy broers bekend gemaak het nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 45

Kyk Genesis 45:1 in konteks