Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die amptenaar vir hulle: “Wees gerus! Moenie bekommerd wees nie. Julle geld het by my uitgekom, en dit is julle God, die God van julle voorvaders, wat 'n skat in julle sakke gesit het.”Die amptenaar het toe vir Simeon na hulle toe gebring.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:23 in konteks