Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê hulle pa Israel vir hulle: “Nou ja, as dit dan so is, moet julle dit maar doen. Vat van die beste wat ons land het saam in julle graansakke as 'n geskenk vir die man: 'n bietjie balsem, 'n bietjie heuning, gom, hars, neute en amandels.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:11 in konteks