Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 39:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van toe af het die Here die huis van die Egiptenaar geseën. Dit was oor Josef dat die Here dit gedoen het. Die seën van die Here het gerus op al Potifar se besittings, dié in sy huis en dié in die veld.

Lees volledige hoofstuk Genesis 39

Kyk Genesis 39:5 in konteks