Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het navraag gedoen by die mense van die plek waar sy gesit het. Hy het gevra: “Waar is daardie tempelprostituut wat by Enajim langs die pad was?”Hulle het hom geantwoord: “Hier by ons is nie 'n tempelprostituut nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:21 in konteks