Toe vra hy: “Wat se pand kan ek jou gee?”Sy het geantwoord: “Jou seëlring met die ketting en jou kierie.”Hy het dit vir haar gegee en met haar gemeenskap gehad en sy het swanger geword.