Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 36:20-23 Afrikaans 1983 (AFR83)

20. Die eerste inwoner van die land Edom was Seïr die Goriet. Sy seuns was Lotan, Sobal, Sibon, Ana,

21. Dison, Eser en Disan. Hulle was die Goritiese stamhoofde, die nageslag van Seïr, in Edom.

22. Lotan se seuns was Gori en Hemam. Timna was Lotan se suster.

23. Sobal se seuns was Alwan, Managat, Ebal, Sefi en Onam.

Lees volledige hoofstuk Genesis 36