Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 36:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Hier volg besonderhede uit die familiegeskiedenis van Esau, dit is Edom.

2. Esau het getrou met Kanaänitiese meisies: met Ada dogter van Elon, 'n Hetiet, met Oholibama dogter van Ana, dogter van Sibon, 'n Hewiet,

Lees volledige hoofstuk Genesis 36