Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 35:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons moet klaarmaak en Bet-El toe gaan. Daar moet ek 'n altaar gaan bou vir die God wat my gebed verhoor het toe ek in die moeilikheid was en wat by my was waar ek ook al gegaan het.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 35

Kyk Genesis 35:3 in konteks