Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 35:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob-hulle het van Bet-El af getrek na Efrata toe. Hulle was nog 'n ent daarvandaan toe bring Ragel 'n kind in die wêreld. Dit was 'n moeilike geboorte.

Lees volledige hoofstuk Genesis 35

Kyk Genesis 35:16 in konteks