Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 31:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Ragel vir hom: “Pa moet tog nie vir my kwaad word nie, want ek kan nie vir Pa opstaan nie: ek is siek, soos dit maar elke maand met 'n vrou gaan.”Laban het toe verder rondgesoek, maar nie die afgodsbeeldjies gekry nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 31

Kyk Genesis 31:35 in konteks