Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob het die skape uitgekeer en hulle laat kyk in die rigting van die gevlekte en swart vee van Laban. So het Jakob vir hom sy eie kuddes opgebou en hy het hulle nie by Laban se kleinvee laat kom nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:40 in konteks