Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer u dan eendag kom kyk na wat ek by u verdien het, sal dit duidelik wees of ek eerlik was of nie: alles onder my bokke wat nie gestreep of bont is nie, en al die skape wat nie swart is nie, sal vee wees wat ek gesteel het.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:33 in konteks