Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jakob die aand van die veld af kom, gaan Lea hom tegemoet en sê vir hom: “Jy moet na my toe kom, want om jou te kry, het ek die volle prys betaal met die liefdesappels wat my seun gebring het.” Daardie nag het Jakob toe by haar geslaap.

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:16 in konteks