Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here God gesê: “Die mens het nou soos een van Ons geword deurdat hy alles kan ken. As hy nou maar net nie sy hand uitsteek en die vrug van die boom van die lewe vat en daarvan eet en altyd bly lewe nie!”

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:22 in konteks