Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Esau het vir Jakob gehaat oor die seën wat sy pa aan hom gegee het, en Esau het by homself gesê: “My pa se dood is nie meer ver nie, dan maak ek my broer Jakob dood.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:41 in konteks