Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het nader gekom en hom gesoen, en toe hy die reuk kry van die klere wat Jakob aanhet, het Isak hom geseën en gesê:“Kyk, die reuk van my seun is soos die veld se reuk,die veld wat deur die Here geseën is.

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:27 in konteks