Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bly 'n tyd lank hier, en Ek sal by jou wees en jou voorspoedig maak. Ek gee hierdie hele wêreld aan jou en jou nageslag. Ek sal die belofte nakom wat Ek met 'n eed teenoor jou vader Abraham afgelê het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:3 in konteks