Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

dat jy ons nie sleg sal behandel nie, net soos ons jou nie benadeel het nie. Ons het net goed aan jou gedoen en jou sonder enige skade van ons af laat weggaan. Dit is so: jy word deur die Here geseën.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:29 in konteks