Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van daar af het hy versit en 'n ander put gegrawe, en hulle het nie daaroor gestry nie. Toe noem hy die put “Ruimte“ “want,” het hy gesê, “nou het die Here vir ons ruimte gemaak en in dié land sal ons voorspoedig wees.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:22 in konteks