Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Isak het toe die putte oopgegrawe wat in sy pa Abraham se tyd gegrawe is en wat na Abraham se dood deur die Filistyne toegegooi is. Isak het die name wat sy pa aan die putte gegee het, weer aan hulle gegee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:18 in konteks