Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:23-25 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. Toe sê die mens:“Hierdie keer is dit een uit myself, een soos ek.Daarom sal sy ‘vrou’ genoem word;sy is uit die man geneem.”

24. Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.

25. Hulle twee, die mens en sy vrou, was kaal, maar hulle was nie skaam nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 2