Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here God 'n diep slaap oor die mens laat kom, sodat hy vas geslaap het. Die Here God neem toe 'n ribbebeen uit die mens, vul die plek met vleis op,

Lees volledige hoofstuk Genesis 2

Kyk Genesis 2:21 in konteks