Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here God het toe uit grond al die wilde diere en al die voëls gevorm en na die mens toe gebring om vas te stel hoe hy elkeen sou noem; en wat die mens elke lewende wese sou noem, dit sou sy naam wees.

Lees volledige hoofstuk Genesis 2

Kyk Genesis 2:19 in konteks