Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe roep die mans van Sodom: “Gee pad!” En hulle sê: “Hierdie kêrel het as vreemdeling hierheen gekom, en nou wil hy regter speel. Ons sal hom nog meer kwaad aandoen as vir sy besoekers.”Hulle het vir Lot teruggedruk en nader gekom om die deur oop te breek.

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:9 in konteks