Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hulle vir Lot-hulle buite die stad gebring het, sê een van die mans vir hom: “Vlug vir jou lewe! Moenie omkyk nie! Moenie êrens in die vlakte vertoef nie, vlug berge toe, anders word jy omgebring.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:17 in konteks