Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die een: “Ek sal beslis volgende jaar hierdie tyd na jou toe terugkom, en dan sal jou vrou Sara 'n seun hê.”Sara het by die tentopening gestaan en afluister, en die een wat gepraat het, was aan die buitekant.

Lees volledige hoofstuk Genesis 18

Kyk Genesis 18:10 in konteks