Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek bring 'n verbond tot stand tussen My en jou en jou nageslag en al hulle geslagte. Dit is 'n blywende verbond: Ek sal jou God wees en ook die God van jou nageslag.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:7 in konteks