Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

elke seun onder julle van ag dae oud moet besny word. Dit geld vir elke lid van die manlike geslag onder julle: al julle nageslagte en ook elke slaaf wat as kind in jou besit gebore word, en die slawe wat van 'n vreemde met geld gekoop word, wat nie jou afstammeling is nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:12 in konteks