Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Toe Abram nege en negentig jaar oud was, het die Here aan hom verskyn en vir hom gesê:“Ek is God die Almagtige.Lewe naby My en wees opreg!

2. Ek sal my verbond met jou sluiten baie, baie mense uit jou laat voortkom.”

3. Abram het op sy knieë geval, en toe sê God vir hom:

4. “Dit is my verbond met jou:jy sal die vader wees van 'n menigte nasies;

Lees volledige hoofstuk Genesis 17