Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 16:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Sarai vir Abram: “Jy dra die skuld vir hierdie onreg wat ek moet verduur. Ek het my slavin vir jou gegee om met haar gemeenskap te hê, en noudat sy agterkom sy is swanger, minag sy my. Mag die Here hierdie saak tussen my en jou uitwys.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 16

Kyk Genesis 16:5 in konteks