Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het sy vrou Sarai en sy broerskind Lot en al die besittings wat hulle bymekaargemaak het en al die slawe wat hulle in Haran aangeskaf het, saamgevat en hulle het weggetrek na Kanaän toe.Nadat hulle in Kanaän aangekom het,

Lees volledige hoofstuk Genesis 12

Kyk Genesis 12:5 in konteks