Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:26 in konteks