Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dieselfde dag het koning Ahasveros die eiendom van Haman, die vyand van die Jode, vir koningin Ester gegee. Ester het aan die koning vertel hoe Mordegai aan haar verwant is, en hy het toe voor die koning verskyn.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:1 in konteks