Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net toe Haman neerval op die rusbank waarop Ester sit, kom die koning uit die tuin van die paleis terug in die saal waar die maaltyd gegee is. Toe sê die koning: “Wil jy nou ook nog die koningin hier by my in die paleis aanrand?”Skaars het die koning dit gesê, of sy dienaars het vir Haman kom blinddoek.

Lees volledige hoofstuk Ester 7

Kyk Ester 7:8 in konteks