Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 7:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek vra dit, want ons, ek en my volk, is verkoop om voor die voet uitgeroei te word. Was ons maar net as slawe en slavinne verkoop, sou ek stilgebly het, want dan sou die ramp nie soveel skade aan die koning se belange veroorsaak het nie.”

Lees volledige hoofstuk Ester 7

Kyk Ester 7:4 in konteks