Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het toe 'n groot onthaal gegee vir al sy hoë amptenare en almal wat in sy diens was, 'n onthaal ter ere van Ester. Hy het die verpligtinge van sy onderdane in al die provinsies verminder en geskenke uitgedeel met koninklike vrygewigheid.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:18 in konteks