Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het in die aand in die paleis ingegaan en in die oggend is sy na die tweede stel vrouekwartiere toe onder die sorg van Saäsgas, die paleisbeampte wat oor die koning se byvrouens toesig gehou het. Sy kon nie weer na die koning toe gaan nie, behalwe as hy baie van haar gehou het en sy geroep word.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:14 in konteks