Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die skoonheidsbehandeling waaraan die meisies hulle volgens die gebruik moes onderwerp, het twaalf maande lank geduur: behandeling met mirre-olie ses maande, en met lekkerruik-kruie en ander skoonheidsmiddels ses maande. Daarna het elke meisie 'n beurt gekry om na koning Ahasveros toe te gaan.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:12 in konteks