Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ons was slawe, maar ons God het ons nie slawe laat bly nie. Hy het die Persiese konings goedgesind gemaak teenoor ons, en hulle het ons die kans gegee: ons kon die tempel van ons God opbou, ons kon hom uit sy ruïnes laat herrys, ons het 'n toevlug gekry hier in Juda en Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:9 in konteks