Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat oor ons gekom het, het gekom deur ons slegte dade en ons baie oortredings teen U. Ons God, U was spaarsaam met die straf op ons sonde, U het van ons laat oorbly.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:13 in konteks