Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. In opdrag van koning Darius is daar toe ondersoek gedoen in die argiewe in Babel waar die dokumente gebêre word,

2. en in Agmeta die hoofstad van die provinsie Medië is daar so 'n geskrif gevind. Daarin het gestaan:“Proklamasie:

Lees volledige hoofstuk Esra 6