Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Kores het ook die goue en die silwergoed wat aan die tempel behoort en wat Nebukadnesar uit die tempel in Jerusalem verwyder en in die tempel van Babel laat sit het, weer uit die tempel in Babel laat haal en dit aan Sesbassar oorhandig, die man wat hy as goewerneur aangestel het.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:14 in konteks