Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Serubbabel en Jesua en die ander familiehoofde van Israel het vir hulle gesê: “Julle bou nie saam met ons aan die tempel van ons God nie. Ons alleen sal vir die Here die God van Israel bou. Ons het die opdrag van die koning self gekry, koning Kores van Persië.”

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:3 in konteks