Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:44-59 Afrikaans 1983 (AFR83)

44. Keros, Sia, Padon,

45. Lebana, Gagaba, Akkub,

46. Gagab, Salmai, Ganan,

47. Giddel, Gagar, Reaja,

48. Resin, Nekoda, Gassam,

49. Ussa, Paseag, Besai,

50. Asna, Meünim, Nefusim,

51. Bakbuk, Gakufa, Gargur,

52. Baslut, Megida, Garsa,

53. Barkos, Sisera, Temag,

54. Nesiag en Gatifa.

55. Nakomelinge van die dienaars van Salomo, met hulle families:Sotai, Soferet, Peruda,

56. Jala, Darkon, Giddel,

57. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Ami.

58. Al die tempelslawe en die nakomelinge van die dienaars van Salomo was saam 392.

59. Uit Tel-Melag, Tel-Garsa, Kerub-Addan en Immer het mense teruggekom wat nie uit hulle familieverband en afstamming kon aantoon dat hulle deel van Israel is nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 2