37. Immer 1 052,
38. Pasgur 1 247,
39. Garim 1 017.
40. Levitiese families:Jesua en Kadmiël, uit die Hodaujagroep, 74,
41. sangers uit die Asafgroep 128,
42. poortwagte uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai, almal saam 139.