Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:2-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

2. en hulle het teruggekom saam met Serubbabel, Jesua, Nehemia, Seraja, Reëlaja, Mordegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Regum en Baäna. Die getalle van die mense van die volk Israel was soos volg:

3. Ingedeel volgens families:Paros 2 172,

4. Sefatja 372,

5. Arag 775,

6. Pagat-Moab, uit die families van Jesua en Joab, 2 812,

7. Elam 1 254,

8. Sattu 945,

9. Sakkai 760,

10. Bani 642,

11. Bebai 623,

12. Asgad 1 222,

13. Adonikam 666,

14. Bigwai 2 056,

15. Adin 454,

16. Ater, uit die familie van Hiskia, 98,

17. Besai 323,

18. Jora 112,

Lees volledige hoofstuk Esra 2