Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:1-8 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Hier volg 'n opgawe van die mense uit die provinsie Juda wat uit die ballingskap teruggekom het na Jerusalem en Juda toe, elkeen na sy eie stad toe. Hulle is na Babel toe weggevoer deur koning Nebukadnesar van Babel,

2. en hulle het teruggekom saam met Serubbabel, Jesua, Nehemia, Seraja, Reëlaja, Mordegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Regum en Baäna. Die getalle van die mense van die volk Israel was soos volg:

3. Ingedeel volgens families:Paros 2 172,

4. Sefatja 372,

5. Arag 775,

6. Pagat-Moab, uit die families van Jesua en Joab, 2 812,

7. Elam 1 254,

8. Sattu 945,

Lees volledige hoofstuk Esra 2